Donderdag 8 Oktober 2013 23:39
'n Rekord!
My rugsak 12 kg!
Maarten s'n 14 kg! (en die 2 kg verskil kom moontlik deur die lywige EHBO tassie wat laas so handig te pas gekom het toe ek in Mexiko my voete tot blase verbrand het!)
Dis 23:42 en ons is klaar gepak en slaggereed vir die trip! Die taxi kom kwart voor 7 en die vraag is dan nog of daar 2 sitplekkies beskikbaar is op die direkte KLM vlug na Buenos Aires! Indien nie, maak ons môre nog 'n detourtjie na Madrid! Alles deel van die ondervinding.....

No comments:
Post a Comment